#18591
Leopard
Leopard
Survivalist
member8

Where is the land of milk and honey?

Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Every time you hear the thunder and the rain drops fall on the ground – that has just been lend to us
Voel jy weer soos ‘n spook, want jy staan alleen
You feel like a ghost because you stand alone
In die land van melk en heuning
In the land of milk and honey
Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wou bou
You know I would have built you a railway line
Wat strek van ver uit die noorde sande Tot in die ou Karoo
From the northern dessert to the old Karoo
Ek sal jou veilig hou
I want to keep you safe
Maar wie kan ek vertrou
But who can I trust
Jy weet ons kan nie so verloor nie
You know we cannot loose this way
Dit is nie wat ek wil hoor nie
This is not what I want to hear
Every time you hear the thunder and the rain drops fall on the ground that just been lend to us
You feel like a ghost because you stand alone.
In the land of milk and honey

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg. En jou voete staan stil. Jy moet aan beweeg
You look at me, but your eyes are empty
Your feet are not moving
You know you need to leave

Jy is afgebreek, en nou sê my
You are broken down. Now, tell me
Waar’s die land van melk en heuning?
Where is the land of milk and honey?

Daar word van ons gevat en ons regte word geskend
They are taking from us
Our rights are broken down

Daar word gedink dat wat ons oor het, het ons gekry maar net
They think what we’ve got left
We got just like that
En daar was bloed voor gesweet
But it took sweat and blood
Gaan nou lewens op eet
Now it is going to eat our lives
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Do we fight for our human rights?
Dit word so gou vergeet
So easily forgotten

Elke keer as die wolke dreun val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel ek weer soos ‘n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê vir my,
waar’s die land van melk en heuning?

(4x) Van die land van melk en heuning

In die land van melk en heuning

Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan aleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my
Waar’s die land van melk en heuning?